Friday 18:54
broken clouds
Tomorrow:
clear sky 25°
Graaff-Reinet
Die strate en stoepe van Graaff-Reinet was hierdie jaar ‘n miernes van bedrywighede tydens die jaarlikse Stoep Tasting Wine Weekend wat van 25 tot 27 May plaasgevind het. Hierdie is ook die viering van die tiende Stoep Tasting Wine Weekend gewees en sê Gordon en Rose Wright, stigters van die Karoo Wine Club asook stigters van hierdie fees, dat hulle baie trots op hulle “baba” is wat so gegroei het. Die Advertiser het heerlik saam met feesgangers gekuier en spontane foto’s van die feesvieringe geneem. Voel vry om die foto waarop jy verskyn te “like” en te “share” met jou vriende en familie.Ons sien uit na volgende jaar se 11de Stoep Tasting Wine Weekend, wanneer dit oor twee naweke gehou gaan word, lees meer van die beplanning in die week se uitgawe van die Advertiser.
Graaff-Reinet Advertiser proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2026 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a Graaff-Reinet Advertiser