CRADOCK NUUS - Hoër Landbouskool Marlow in Cradock se tweekampspan het die naweek aan die OP-ligabyeenkoms in Gqeberha deelgeneem.
Jaco Troskie en JD Duvenhage het uitstekend gedoen.
Jaco Troskie (links) het 'n goue medalje in die junior mansafdeling gewen, en JD Duvenhage 'n silwermedalje. Foto's: Nicola Swart
'Ons bring jou die nuutste Cradock, Karoo nuus'