CRADOCK SPORTNUUS - Vir die eerste keer in jare het die wedywering tussen Hoër Landbouskool Marlow en Hoër Volkskool op Woensdag 24 Mei hervat met 'n gesonde middag van rugby in Cradock.
Die dag is in goeie gees aangepak met ondersteuners, dirigente en ouers wat die gronde van die Willie Meyer-veld in opgewondenheid gehul het.
Marlow het behoorlik koning gekraai deur al die wedstryde te wen.
Die uitslae is soos volg:
(in die guns van HLSM)
- o. 14 A: 38 - 10
- o. 15A: 44 - 29
- o. 16A: 26 - 7
- Tweede span: 74 - 0
- Eerste span: 33 - 9
Die video kan hier gesien word : Wedywering tussen Hoër Landbouskool Marlow en Hoër Volkskool
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’