GRAAFF-REINET NUUS — Die Graaff-Reinet DBV se hokke loop oor.
Graaff-Reinetters word gevra om dit te oorweeg om een van die pragtige katte 'n tuiste te gee.
Belangstellendes kan hul skakel by 049 891 0256 of 083 641 9180.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'