TUINROETE | KAROO NUUS - Persone wat belangstel om by die Suid-Afrikaanse Polisiediens aan te sluit vir opleiding, kan by hul plaaslike polisiestasie 'n aansoekvorm verkry.
Die sluitingsdatum is reeds Vrydag, 11 Maart.
Daarom moet vorms so gou as moontlik by polisiestasie ingehandig word. Die aansoeke is slegs vir persone met NQF level 6 en persone met grade.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'