Video
GRAAFF-REINET NUUS EN VIDEO - SAPD Motherwell versoek dat mense op die uitkyk sal wees vir 'n gesteelde JCB 3 CX BACKHOE LOADER, enjinnommer: SB320/45034 H00075318 en bakwerknommer: JCB3CX40H02269927.
Die geel TLB is Maandag 17 April om 23:40 gesteel op Stellenhofplaas buite Addo en Navic-kameras by PPC Sement het die grondverskuiwingsmasjien opgetel waar dit na Motherwell beweeg.
Die masjien is moontlik reeds oornag geskuif. Enige inligting moet asb deurgegee word aan Motherwell SAPD 041 407 6408.
VERSKAFDE VIDEO :
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’