Video
HOFMEYR NUUS EN VIDEO - Na 'n vroegoggend Geloftediens deur ds Ferdi Gouws op die Hofmeyr-plein, het talle stalletjiehouers begin om verskeie eetgoed en handgemaakte kersversierings te verkoop.
Hofmeyr se plein is vandag 'n miernes van bedrywighede.
Talle toeriste maak ook 'n vinnige draai en geniet die fees saam met die plaaslike inwoners.
VIDEO - Teresa Opperman:
Terwyl pappas en mammas fees hou, tel ons die dooie rose op en gooi die blare in die lug!
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’