Update
HOFMEYR NUUS - Die R390 roete vanaf Gariepdam oor Hofmeyr na Gqeberha is nie veilig vir gebruik nie.
As gevolg van opstande in Hofmeyr is al vyf toegangsroetes van die dorp gesluit.
Motoriste word versoek om vandag, 21 Februarie, van alternatiewe roetes gebruik te maak.
Vorige artikels:
- Opvolg: Hofmeyr terugvoer vanaf wyksraadlid Buti Quqa
- Opvolg: Hofmeyr-optog
- Opvolg: Hofmeyr-optog
- Hofmeyr-toegangsroetes versper
- R390, oor Hofmeyr, gesluit vir Hofmeyr
'Ons bring jou die nuutste Hofmeyr, Karoo nuus'