Update Video
HOFMEYR NUUS EN VIDEO - Al vyf toegangsroetes na Hofmeyr is tans versper. Betogers is op die stadium in die middedorp, en deel mee dat hulle in opstand is omdat die huidige wyksraadslid, Buti Quqa, nie na wense handel met die munisipale begroting wat deur die Enoch Mgijima-munisipaliteit aan hierdie wyk toegeken is nie.
Navrae aan raadslid Buti Quqa is onbeantwoord en inligting is ontvang dat hy vanoggend uit Hofmeyr gevlug het, voordat toegangsroetes gesluit is.
Die SAPD en Pops is teenwoordig.
Vorige artikel: R390, oor Hofmeyr, gesluit vir Hofmeyr
VIDEO - Toegangsroetes na Hofmeyr is tans versper
'Ons bring jou die nuutste Hofmeyr, Karoo nuus'