Update
HOFMEYR NUUS - Wyksraadslid en verteenwoordiger van Enoch Mgijima munisipaliteit het die Advertiser gekontak en deel mee dat hy geen kennis dra van enige beplanning rondom hierdie betogings vandag nie.
Hy bevestig dat Publieke Orde Polisiërings voertuie in die dorp teenwoordig is.
Voorts bevestig hy dat die optogte onwettig is, soos meegedeel deur die plaaslike SAPD.
Vorige artikels:
- Opvolg: Hofmeyr-optog
- Opvolg: Hofmeyr-optog
- Hofmeyr-toegangsroetes versper
- R390, oor Hofmeyr, gesluit vir Hofmeyr
Foto's: Zelu Simphiwe Qashani
'Ons bring jou die nuutste Hofmeyr, Karoo nuus'