KAROO NUUS - Nog net twee slaapies dan is dit Kersfees!
Adele van den Berg van Graaff-Reinet het die dae afgetel saam met Karoo Elfie, wat elke dag 'n nuwe avontuur in die Karoo aangepak het.
Van 'n uitstappie na die Nqwebadam en die Camdeboo Nasionale Park, tot help met takies in die huis en soetigheid gaps uit die yskas uit — Elfie het hope Karoo inwoners vermaak.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'