Gallery
GRAAFF-REINET NUUS - Die pas afgelope Dinsdagoggend, het die Graad 1-leerders van Laer Volkskool in Graaff-Reinet geleer hoe om ‘n waterfilter te maak om water te suiwer.
Nadat elkeen hul filter gemaak het, het hulle dit getoets om te sien of dit werk deur ‘n koppie modderwater deur dit te gooi.
Deur dié proses het die kinders geleer dat die natuur spesiale metodes het om besoedelde water skoon te maak.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'