Gallery Update Video
GRAAFF-REINET NUUS EN VIDEO - Die voorsitter van die Graaff-Reinet Gemeenskapspolisieforum, Anele Ngoyo, het vanoggend namens die gemeenskap 'n petisie aan Rene Viljoen, bestuurder van die hof in Graaff-Reinet, oorhandig waarin daar geeis word dat borgtog nie toegestaan moet word aan die beskuldigdes in die polismoordsaak nie.
VIDEO - Anele Ngoyo oorhandig petisie in die polismoordsaak ( Video: Chriszanne Janse van Vuuren).
FOTOGALERY: Polis-moordsaak: Skare betoog in groot getalle daarteen
Vorige artikels:
- Polis-moordsaak: skare betoog teen borgtog by hof
- 'Murder for money' case back in court
- 2 accused of insurance fraud murder in court in March
- Court dismisses pastor and Co’s application for appeal
- Mohapi can finally rest in peace
- Pastor and cousin get life imprisonment
- Sentencing on Friday
- Damning evidence heard in Mohapi murder trial
- Pastor and co-found guilty
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’