Gallery Update Video
GRAAFF-REINET NUUS EN VIDEO - 'n Groot skare mense het vanoggend voor die landroshof in Graaff-Reinet saamgetrek om die beoogde borgtogaansoek van die twee beskuldigdes in die sogenaamde polismoordsaak teen te staan.
Nomphelo Maloyi word daarvan beskuldig dat sy Lwazi Kay gehuur het om haar oom, Mynhardt Maloyi, te vermoor sodat sy die uitbetaling van 'n lewensversekeringspolis kon ontvang.
FOTOGALERY: Polis-moordsaak: Skare betoog in groot getalle daarteen
Die slagoffer is in November 2022 in sy huis in Henrystraat in Graaff-Reinet herhaaldelik in die bolyf met 'n mes gesteek.
VIDEO: Betoging teen twee beskuldigdes se borgtogaansoek in die polismoordsaak (Video: Chriszanne Janse van Vuuren).
Vorige artikels:
- 'Murder for money' case back in court
- 2 accused of insurance fraud murder in court in March
- Court dismisses pastor and Co’s application for appeal
- Mohapi can finally rest in peace
- Pastor and cousin get life imprisonment
- Sentencing on Friday
- Damning evidence heard in Mohapi murder trial
- Pastor and co-found guilty
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’