Update
KAROO NUUS - Die twee beskuldigdes wat op 2 Mei met die onwettige besit en vervoer van perlemoen in hegtenis geneem is, het pas borgtog van R10 000 elk gekry.
Frank Daniël Barends (51) en Mannetjie Kerneels Chaka (47) het vanoggend 11 Mei in die Graaff-Reinet-landdroshof verskyn.
Die saak is uitgestel vir verhoor tot 11 Augustus.
Vorige artikels:
- Perlemoenmanne vandag in hof
- Vermeende perlemoenstropers glo ou bekendes in Wes-Kaap
- Police pounce on fishy Porsche
- Polisie vis Porsche vol perlemoen uit
Vyf en sewentig sakke perlemoen is gekonfiskeer.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’