Update Video
ABERDEEN NEWS AND VIDEO - Alhoewel nog nie amptelik deur die Polisie bevestig nie, blyk dit dat die vermiste Herold Booysen gevind is.
'n Betroubare persoon nou betrokke by die soektog en bekend met die gesin het bevestig dat die kind gevind is en dat hy onderweg is na Aberdeen Polisiestasie.
Die seun se pa is ook onderweg na die Polisiestasie. Daar word nou gewag op amptelike bevestiging.
VIDEO - Alex Lombaard:
Vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste Aberdeen, Karoo nuus'