TENNISNUUS - Vier tennisseuns en -dogters van Laer Volkskool het van 26 tot 29 Oktober aan die jaarlikse Jocelyn Marais-tennistoernooi in Graaff-Reinet deelgeneem.
Volkskool het sesde in die seuns- en agste in die dogters-afdeling geëindig.
Die uitslae is soos volg:
Seuns
- Laer Volkskool 0 - 12 Laerskool Beaumont
- Laer Volkskool 7 - 6 Laerskool Stellenbosch
- Laer Volkskool 11 - 2 Laerskool Worcester
- Laer Volkskool 4 - 8 Laerskool Stellenbosch
Dogters
- Volkskool 0 - 12 Laerskool Collegiate
- Volkskool 1 - 12 Laerskool Stirling
- Volkskool en Cradock speel gelykop 6 - 6
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’