Gallery
GRAAFF-REINET NUUS – Hoër Volkskool se eerste rugbyspan het Saterdagmiddag, 5 Mei, die krane behoorlik oopgedraai in hul weghol oorwinning van 61 - 0 oor Hoërskool DF Malherbe op Volkskool se gronde in Graaff-Reinet.
Die tweede span het ook hul wedstryd gewen met ‘n 19 – 12 oorwinning terwyl die O.16A’s ook hul teenstanders van Port-Elizabeth vermorsel het met ‘n eindtelling van 58 – 0.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'