Video
GRAAFF-REINET NUUS EN VIDEO'S - Spandau en Asherville het vandag, Saterdag 13 Augustus, 5 rugby wedstryde gespeel waarvan Spandau 4 gewen het en een gelykop geeindig het.
Die puntetellings was as volg:
- o/14: Spandau 14 Asherville
- o/15: Spandau 17 Asherville 8
- o/16: Spandau 12 Asherville 10
- Tweede span: Spandau 10 Asherville 5
- Eerste span: Gelykop 8 - 8
VIDEO: Die amptelike telling van die groot "clash" tussen Asherville en Spandau was 8-8.
VIDEO'S: Corrie van Zyl
Asherville se eersterugbyspan.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'