Gallery
GRAAFF-REINET NUUS – Heinz Bertram en Cullen August neem tans as lede van die O.19 OP Plattelandspan aan die VKB Landbou toernooi deel in Reitz.
Altwee die rugbyspelers is verbonde aan Hoër Volkskool in Graaff-Reinet.
Op dié foto’s kan beide in aksie gesien word in die toernooi.
Die skool is baie trots op die twee leerders met hul deelname aan dié toernooi en wens hul alle sterkte toe.
Die skool is baie trots.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'