ASHERVILLE NUUS - Asherville se eersterugbyspan is slaggereed om die bal met beide hande te gryp en hul skool trots te maak. Mondré Smit, die kaptein sê: "To be a champ you gotta beat a champ. It is difficult to beat someone that refuses to give up."
Sterkte vir die interskole, Spandau.
"Ek en my span is reg. Ek dink nie die mense verstaan nie. Ons glo daaraan dat ons die jaar Asherville trots gaan maak. Ons speel nie om mense te entertain nie, ons speel om die skool se naam hoog te hou. Life is a dice, you never know what is next."
Ons glo daaraan dat ons die jaar Asherville trots gaan maak. Ons speel nie om mense te entertain nie, ons speel om die skool se naam hoog te hou.
Mondré Smit (kaptein)
'Ons bring jou die nuutste Asherville, Karoo nuus'