CRADOCK NUUS - Vier leeders van Hoërskool Cradock het in hul onderskeie ouderdomsgroepe aan die finale Oos-Kaap-netbalproewe op 21 Mei in Gqeberha deelgeneem.
Shani Coetzee (o.15), Bianca Duvenage (o.14), Janke Pressly (o.14) en Me-Kaylen Ruiters (o.14) is almal in die Oos-Kaapspanne opgeneem.
Hulle sal vanaf 26 tot 29 Junie aan die All Aged SA hoërskole-toernooi deelneem.
'Ons bring jou die nuutste Cradock, Karoo nuus'