GRAAFF-REINET NUUS - Die afgelope Saterdag het Hoërskool Spandau teen Middelburg Sekondêr meegeding in rugby, netbal, sokker en skaak.
Die dag het goed verloop in n goeie gees en sport het hoogty gevier.
Die uitslae is as volg: (Spandau tellings eerste)
Rugby
- o.14: 12-12.
- o.15: 0-14.
- o16: 17-5.
- o.19B: 14-15.
- 0.19A: 12-17.
Netbal
- o.14: 13-5
- o.15: 11-5
- o.16: 20-5
- o.19B: 7-6
- 0.19A: 19-25
Sokker
- 2-1
Die trotse Spandau o.16-netbalspan.
Spandau se o.14-rugbyspan het 12-12 gelykop gespeel.
Spandau Sekondêr se sportlui, afrigters en ondersteuners.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'