KARIEGA NUUS - Spandau Sekondêr se B-spanne in rugby, netbal en sokker het vanoggend, Donderdag, 27 April bymekaar gekom by die skool onderweg om vir twee dae teen Uitenhage Hoërskool en John Walton Hoërskool in Kariega mee te ding.
Die leerlinge word vergesel deur juffrouens Doch, Jaftha, Fuma en mnre van Zyl, Peters en Denswart.
Ons wens hulle 'n veilige rit toe en alle sukses. Laat sport seëvier!
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’