KAROO NETBALNUUS - Narsingstraat Primêre Skool op Graaff-Reinet het Dinsdag, 16 April teen Ryneveld Primêr op die netbalbaan kragte gemeet. Narsingstraat se spanne het drie van die vyf wedstryde gewen.
Uitslae (Narsingstraat - Ryneveld):
- o.9:13 - 2
- o.10: 4 - 1
- o.11: 2 - 5
- o.12: 6 - 4
- o..13: 2 - 6
'Ons bring jou die nuutste Karoo nuus'