SPORTNUUS - Laer Volkskool het Saterdag 20 Mei teen Laerskool Aliwal-Noord kragte gemeet, en het die hokkie by Laer Volkskool en die rugby en netbal by Hoër Volkskool se sportterrein plaasgevind.
Die tellings is soos volg:
Rugby
- o. 7 A verloor 0 - 40
- o. 9 B wen 41 - 0
- o. 9 A wen 10 - 7
- o. 11 B wen 17 - 5
- o. 11 A verloor 10 - 29
- o. 13 A verloor 0 - 15
Hokkie
- o. 7 B verloor 0 - 1
- o. 7 A wen 2 - 1
- o. 8 B verloor 1 - 4
- o. 8 A wen 7 - 0
- o. 9 B verloor 0 - 1
- o. 9 A wen 5 - 2
- o. 10 wen 6 - 3
- o. 13 B speel gelykop 1 - 1
- o. 13 A speel gelykop 1 - 1
Netbal
- o. 8 B verloor 0 - 1
- o. 8 A wen 4 - 1
- o. 9 B wen 1 - 0
- o. 9 A verloor 4 - 1
- o. 10 B verloor 2 - 6
- o. 10 A verloor 3 - 4
- o. 13 C teen Aliwal se o. 13 B verloor 4 - 21
- o. 13 B teen Aliwal se o. 12 A verloor 2 - 20
- o. 13 A teen Aliwal se o. 13 A verloor 10 - 17
Laer Volkskool en Laerskool Aliwal-Noord se dogters o. 10-hokkiespan.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’