CRADOCK SPORTNUUS - Hoërskool Cradock het drie eerstespan hokkiedogters en een eerstespan hokkieseun van 3 tot 7 Julie na die Bokkieweek in Kroonstad gestuur.
Karla en Kayla Goosen, Jeanné van den Heever en Juandré Duvenage het uitstekend tydens dié toernooi gevaar.
Juandré Duvenage
Karla Goosen
Kayla Goosen (in wit), maak gereed om die bal te onderskep.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’