GRAAFF-REINET NUUS - Hoewel Hoër Volkskool se netbalspan nie interskole speel nie is hul boodskap aan die spanne: "Dit gaan nie oor wen of verloor nie.
Dit gaan oor om jou beste te gee en as 'n span saam te speel.
"Wen is die beloning."
Die eerste netbalspan is voor, van links: Junielle Goliath, Temzynne Juries, Tanya Nieuwoudt, Gerslyn Swartz en Veronique de Pearce Agter: Romanicha Stoffels, Monique Mzolisa, Sanet Grobler, Jaydene Vaaltyn en Jay-Lynn Daniels.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'