SPORTNUUS - Groot opwinding het verlede week op die Graaff-Reinet-rolbalbane geheers toe oudleerders, onderwysers en ouers van Union en Volkskool mekaar die stryd aangesê het.
Die wedstryde is vooraf tot die groot interskole wedstryde wat die komende naweek tussen dié twee skole plaasvind.
Volkskool het die rolbal 22 - 12 gwen.
Foto's: Gideon van der Mescht
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'