KAROO NUUS - Drie atlete van Laer Volkskool het onlangs in Bloemfontein aan 'n Suid-Vrystaat provinsiale tweekampbyeenkoms deelgeneem.
JJ van Schalkwyk en Elmaré Naudé het elkeen 'n algehele eerste plek behaal in hulle ouderdomsgroepe en Naudé van der Merwe was twaalfde in sy groep.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’