GRAAFF-REINET MUURBALNUUS - Die afgelope naweek het twee van Hoër Volkskool se muurbalspelers aan die Allen Stapleton-muurbaltoernooi in Port Elizabeth deelgeneem.
Die toernooi maak deel uit van die finale proewe om in die OP-spanne opgeneem te word.
Marlien Crewe-Brown het 'n derde plek behaal in die o.16-afdeling, terwyl Llewellyn Crewe-Brown 'n algehele twaalfde plek in die o.19-afdeling behaal het.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'