CRADOCK NUUS - Cradock Hoërskool het op 26 en 27 Julie na Somerset-Oos gereis vir hulle jaarlikse interskole byeenkoms teen Gill College.
Uitslae (CHS eerste):
Vrydag, 26 Julie
- Gholf: 2de plek
- Muurbal: Wen 11 - 5
- Skaak: Wen 44 - 16
Vasvrae:
- 1ste – CHS A
- 2de – CHS B
- 3de – Gill B
- 4de – Gill A
Redenaars:
- Beste Junior – Madione Roux
- Beste Senior – Almae Willard
Saterdag, 27 Julie
Rugby
- O14A: Wen 22 - 15
- O15A: Verloor 14 - 17
- O16A: Verloor 12 - 15
- 2de span: Wen 21 - 12
- 1ste span: Verloor 21 - 22
Netbal
- O16B: Wen 23 - 8
- O16A: Wen 24 - 8
- 3de Span: Verloor 5 - 11
- O14B: Verloor 6 - 10
- O14A: Wen 12 - 4
- O19B: Wen 21 - 8
- O19A: Wen 28 - 26
Hokkie
- 1ste Span: Wen 3 - 2
- O16A: Wen 3 - 0
Hierdie leerders is reeds sedert gr 1 vriendinne!
CHS Ouers en afrigters saam met die eerste hokkiespan na afloop van hul laaste wedstryd van die jaar.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’