GRAAFF-REINET NUUS — Hoër Volkskool se eerste netbalspan, wat hierdie jaar nog net opslae gemaak het met hul oorwinnings, wil graag vir Hein Botha van OVK bedank vir die borg van die span se wit eerstespan baadjies.
Elke speler dra hierdie baadjie met trots. dan ook aan Dr Bernardt Beukes van dentist@health vir die mooi en baie handige rugsak wat aan elke speler geborg is.
Diespan dra die borge se name met trots.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'