CRICKET NUUS - Die uitslae in die SWD-krieket se promosie-, reserwe- en vroueliga, soos die afgelope naweek gespeel, is:
Promosieliga
Sussex teen Bongolethu: Sussex 235/10; Bongolethu 165/10. Sussex wen met 70 lopies.
Thembalethu teen Ladismith: Thembalethu 241/10 (48.1); Ladismith 204/10 (50). Thembalethu wen met 37 lopies.
Dysselsdorp teen Glen Roses: Dysselsdorp 161/10 (22.4); Glen Roses 62/10 (14.4). Dysselsdorp wen met 99 lopies.
Beaufort-Wes teen Blanco: Blanco 111/10 (24.3); Beaufort-Wes 114/7 (28.2). Beaufort-Wes wen met drie paaltjies.
Mayflower teen Wilderness Vipers: Wilderness Vipers 96/10 (29.4); Mayflower 97/5 (20.2). Mayflower wen met vyf paaltjies.
KwaNonqaba teen Kranshoek Cobras: KwaNonqaba 73/10 (19.2); Kranshoek Cobras 78/1 (7.2). Kranshoek Cobras wen met nege paaltjies.
Hartenbos teen Albertinia: Hartenbos 257/10 (43.5); Albertinia 65/10 (18). Hartenbos wen met 192 lopies.
St George teen Knysna Cavaliers: St George 136/10; Knysna Cavaliers 61/10 (22.5). St George wen met 75 lopies.
New Dawn Park teen Calitzdorp: New Dawn Park 233/7 (50); Calitzdorp 212/10 (46). New Dawn Park wen met 21 lopies.
Vroueliga
Western Hope teen Harlequins Magte: Harlequins Magte 86/10 (17.1); Western Hope 78/7 (22). Harlequins Magte wen met agt paaltjies.
Union Stars teen Riversdal: Union Stars 170/10 (22.2); Riversdal 106/8 (22.4). Union Stars wen met 64 lopies.
Harlequins teen Riversdal: Harlequins Magte 87/10 (15.3); Riversdal 79/10 (24.3). Harlequins Magte wen met agt paaltjies.
Reserweliga
NMU Madibaz George B teen Thembalethu B: Thembalethu B 173/10 (48.5); NMU Madibaz George B 148/10 (32.2). Thembalethu B wen met 25 lopies.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'