GRAAFF-REINET NUUS - Die 11-jarige Deidré Alberts van Laer Volkskool het onlangs tydens die tweede Oostelike Provinsie-atletiekbyeenkoms puik gepresteer deur die verspring te wen en tweede plekke in die 80 m- en 100m- wedlope te behaal.
Sy is ingesluit in die OP-span wat op 27 November in Germiston aan 'n interprovinsiale kompetisie gaan deelneem.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'