GRAAFF-REINET NUUS - Boetie en sussie, Mari en Andries Rossouw, het verlede naweek onderskeidelik die mans en dames afdelings van die Mountain Drive parkrun gewen.
Romano Safers het sy 50ste parkrun en Christie Stols sy 150ste parkrun voltooi.
Die 70 atlete wat gehardloop het, het ook besoekers van Pretoria en Oos-Londen ingesluit.
Romano Safers het sy 50ste parkrun voltooi.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’