OUDTSHOORN NUUS - Een van die verdagtes wat Woensdag in verband met die moord op Preston Titus in hegtenis geneem is, het vandag in die hof verskyn.
Cabiso Klip (23) is saam met 'n 37-jarige vroulike verdagte gearresteer maar die vrou is intussen vrygelaat.
Klip het vandag vir 'n borgtogaansoek verskyn.
Advokaat Benito Metembo verskyn in opdrag van Clyde Avontuur vir hom.
Lees meer op ons ons suster publikasie, Oudtshoorn Courant.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'