OUDTSHOORN NUUS - Meiringspoort buite Oudtshoorn is gesluit vir verkeer as gevolg van swaar reën.
Volgens Gerald Bekker, hoof van provinsiale verkeer, is daar wel voertuie in die poort, maar is hulle buite gevaar.
Motoriste word gevra om asseblief Willowmore om na Beaufort-Wes te ry.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Klein Karoo, Hessequa nuus'