GRAAFF-REINET NUUS - Tydens die Sarah Baartman skaakproewe wat onlangs in Jeffreysbaai gehou is, het die volgende leerlinge van Laer Volkskool uitstekend gevaar:
Burger Slabbert wen vyf uit ses rondes en verower silwer vir seuns o. 12
Elbé Landman wen drie uit ses rondes en wen goud vir dogters o. 10
Zandri Hauptfleisch wen twee uit ses rondes.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’