GRAAFF-REINET NUUS — Die Graaff-Reinet Krieketklub se Lentedans is ‘n jaarlikse instelling wat altyd in ‘n groot makietie ontaard.
Dié jaar se dans sal op Saterdagaand, 2 September vanaf 7nm af by die Botanies plaasgevind. Die Lentedans-geleentheid is die Krieketklub se sosiale geleentheid van die jaar en daar word gehoop dat dit soos altyd weer eens die dorp se steun sal geniet.
Belangstellendes kan Willie van Rensburg skakel by 083 616 1882.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'