KAROO NUUS - Bennie Lötter van Tarkastad het onlangs tydens die Somerset-Oos-landbouskou se saalperdkampioenskappe die saalperd-vyfgangkampioenskap gewen.
Sy perd, Gracelands Ben Hur, is ook deur die beoordeelaars aangewys as die beste perd op die skou!
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’