Video
KAROO NUUS - Heersende veldbrande, op 26 November in die Lootsberge benadeel sigbaarheid op die N9, Lootsbergpas, as gevolg van donker rookwolke.
Motoriste word tot versigtigheid gemaan.
Brandbestrydingspanne is op die toneel.
Video: Hugo Barendse:
‘We bring you the latest Garden Route, Hessequa, Karoo news’