GRAAFF-REINET NUUS - Die wolke wat Maandag oor Graaff-Reinet ingerol het, het darem 'n skeutjie reën gebring met sowat 2 mm wat op die dorp gemeet is.
Die totale reënval vir April staan op 'n skrale 5 mm.
Foto's: Corrie van Zyl
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'