KAROO NUUS - Die R75 tussen Graaff-Reinet en Jansenville sal vanoggend vir drie tot vyf ure gesluit word sodat 'n staal konstruksietoring bestem vir 'n windturbine, verwyder kan word.
Die toring het Vrydag 24 Oktober, van 'n trok af gerol, en teen die rant van die R75, in die padreserwe, tot stilstand gekom.
Verkeerspersoneel is op die toneel.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’
 
                 
                     
                    
                    
                    
                    
                    
                 
                             
                         
                         
                 
                 
                 
                 
                 
                                     
                                     
                                     
                                     
                                 
                                         
                                         
                                         
                                         
                                     
                                         
                                     
                                     
                 
                         
                                 
                                 
                                 
                                 
                                 
                                 
                                