CRADOCK NUUS - Hoër Landbouskool Marlow in Cradock, se Proteaskuts het aan die 2024 Wêreld Silhoeët-skietkampioenskappe deelgeneem en uitstekend gevaar.
Die 15de internasionale kampioenskappe is vanaf 3 tot 13 Junie deur die International Metallic Silhouette Shooting Association, by die metaal silhoeët-skietbane in Bloemfontein, Mangaung, aangebied.
Die span, saamgestel deur Hoër Landbouskool Marlow, het uitstekende tellings behaal vir die Proteaspan.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’