Update
HOFMEYR NUUS - Betogers kom nou vanuit talle systrate met bande wat aan die brand gesteek word.
Klippe, vullisdromme, boomstompe en enige iets wat beweeg en geskuif kan word, word nou in strate ingeskuif.
Swaar rookwolke hang oor Hofmeyr.
Groot vrede heers in die aangrensende waar wasgoed was op Maandag aan die orde van die dag is.
Vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste Hofmeyr, Karoo nuus'