Update
HOFMEYR NUUS - Skermgrepe op sekuriteitskameras toon groot getalle betogers wat deur die woongebied van Hofmeyr beweeg.
Voertuie van die POPS, vanaf Cradock en Gqeberha is ook sigbaar, asook die K9 honde-eenheid vanaf Cradock.
Bejaarde - en verswakte inwoners is gewaarsku om agter geslote deure te bly.
Vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste Hofmeyr, Karoo nuus'