GRAAFF-REINET NUUS - Hier is die Senior Leerlingraad die res van vanjaar en volgende jaar, saam met skoolhoof Theo Dörfling:
Voor: Wadey Minnaar, Casey du Toit, Astrid Langeveldt, Alwyn van der Merwe, Ruben van der Merwe, Logan Ludick, Mia du Plessis en Labre Oosthuizen.
Agter: Juryna Fourie, Reinier Swanepoel, Jaco van Loggerenberg, Jean-Louis du Plessis, Llewellyn Crewe-Brown, Dieter Bertram, Emile Bosch en Megan Nel
Die hoofleiers en onderhoofleiers van die span sal verkies word tydens ’n opleidingskamp, en tydens die jaarlikse prysuitdeling bekendgemaak word volgende kwartaal.
Die Senior Leerlingraad vir die res van vanjaar en volgende jaar.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'