CRADOCK NUUS - Hoër Landbouskool Marlow in Cradock se leerders het op 7 Februarie koning gekraai op die krieketveld.
Die eerste span het op tuisgrond teen Union High gespeel en met 16 lopies gewen.
Die tweede span het teen Graeme College gaan speel en gelykop geëindig. Hulle het op die ou end met 'n ‘super over’ as wenners weggestap.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’