GRAAFF-REINET NUUS - Laer Volkskool se skaakspelers het onlangs aan 'n verdere rondte SBSU proewe by Union High in Graaff-Reinet deelgeneem.
Die volgende prestasies is behaal:
- Margite van der Merwe (dogters o. 14) behaal derde plek
- Zandri Hauptfleisch (dogters o. 120 behaal derde plek
- Helé Ochse (dogters o. 10) behaal derde plek
- Elbé Landman (dogters o. 100 behaal vierde plek
Ayden Marx en Zayden Joseph toon goeie vaardighede tydens die wedstryde.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’